Hertfordshire

Hertfordshire (uitgespreek /ˈhɑrtfərdʃɪər/ of /ˈhɑrfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hertford, Watford, Hemel Hempstead en Stevenage.

Hertfordshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Hertfordshire
HoofstadHertford
Oppervlakte1 643 km²
Bevolking1 180 900 (2017)
Bevolkingsdigtheid718 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekHertfordshire
Administratiewe setelHertford
ISO 3166-2:GB-HRT
Oppervlakte1 643 km²
Bevolking1 119 800 (2011)
Bevolkingsdigtheid682 inw./km²
Webtuistewww.hertfordshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Three Rivers
  2. Watford
  3. Hertsmere
  4. Welwyn Hatfield
  5. Broxbourne
  6. Oos-Hertfordshire
  7. Stevenage
  8. Noord-Hertfordshire
  9. St Albans
  10. Dacorum

Hertfordshire het 'n geskatte bevolking van 1 180 900 in 2017 gehad en is dus die 36ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.