Herschel Jantjies
Herschel Jantjies (gebore te Stellenbosch op 22 April 1996) is 'n rugbyspeler wat vir die Stormers in Superrugby speel. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
| |||||
Herschel Jantjies in 2022 | |||||
Volle naam | Herschel Jantjies | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 22 April 1996 | ||||
Geboorteplek | Stellenbosch, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,66 m | ||||
Massa | 74 kg | ||||
Skool | Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch | ||||
Universiteit | Universiteit van Wes-Kaapland | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Skrumskakel | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016–hede 2017 2018–hede |
Westelike Provinsie Scarlets Stormers |
26 1 43 |
(25) (0) (65) | ||
korrek soos op 1 Julie 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2018– | Stormers | 43 | (65) | ||
korrek soos op 1 Julie 2023. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2019– | Suid-Afrika | 22 | (25) | ||
korrek soos op 1 Julie 2023. |
Jantjies maak op 20 Julie 2019 sy Springbokdebuut teen Australië in Johannesburg tydens die eerste wedstryd van die 2019-Rugbykampioenskapreeks en teken 10 punte aan.[1]
Verwysings
- (en) "Match 1, Log". South African Rugby Union. 20 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2019. Besoek op 28 Julie 2019.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.