Herman van Veen
Hermannus Jantinus (Herman) van Veen (Utrecht, 14 Maart 1945) is 'n Nederlandse kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder. Hy is 'n violis en sanger van beroep. Daarnaas is hy ook 'n aktivis vir die Regte van Kinders.
Herman van Veen | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Hermannus Jantinus van Veen 14 Maart 1945 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder |
![](../I/Hermanvanveen.jpg.webp)
Herman van Veen in 1998
Van Veen is veral bekend as die skepper van die Nederlands-Japannese tekenprent Alfred J. Kwak, waarvoor hy die meeste van die musiek self geskryf en opgevoer het.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Herman van Veen.
- Amptelike webtuiste van Herman van Veen
- Herman van Veen in die Internet-rolprentdatabasis
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.