Hepatomegalie
Hepatomegalie dui op abnormale vergroting van die lewer. Oorsake:
Hepatomegalie | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-9 | 789.1 | |
MedlinePlus | 003275 | |
Mediese waarskuwing |
Kongestief
- Hartversaking
- Trombose van die dreinerende venas
- Obstruksie van galwee
Inflammatories
- Hepatites A of B
- Klierkoors
- Toksiene
Infiltrasie
- Vetverandering
- Amyloied
- Glikogeen
- Hemochromatose
Maligniteite
- Lewer karsinoom
- Leukemie
- Limfoom
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.