Hentiesbaai

Hentiesbaai is 'n klein strandoord wat in die distrik Erongo lê aan die C34-pad aan die Atlantiese Oseaan. Die dorp is sowat 70 km noord van Swakopmund geleë. Hentiesbaai het 'n geskatte bevolking van 4 720 in 2011 gehad.[1]

Hentiesbaai

Duits: Hentiesbucht
Engels:Henties Bay
'n Uitsig oor Hentiesbaai.
'n Uitsig oor Hentiesbaai.
Amptelike seël van Hentiesbaai
Seël
Hentiesbaai is in Namibia
Hentiesbaai
Hentiesbaai
Koördinate: 22°07′06″S 14°16′57″O
LandVlag van Namibië Namibië
StreekErongo
Stigting1929
Regering
  BurgemeesterHerman /Honeb
Bevolking
  Totaal4 720
TydsoneUTC+2 (SAST)
Webwerfhentiesbay.com

Die Omarururivier mond by Hentiesbaai uit en Kaap Kruis lê 70 km noord van die dorp.

Sien ook

Verwysings

  1. "Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011)" (PDF). Namibia 2011 - Population and Housing Census Main Report. Namibia Statistics Agency. p. 40. Besoek op 19 Mei 2017.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.