Henryk Sienkiewicz
Henryk Adam Aleksander Pius Oszyk-Sienkiewicz (5 Mei 1846 – 15 November 1916) was 'n Poolse romanskrywer, een van die mees uitstekende skrywers van die tweede helfte van die 19de eeu, en die eerste Poolse wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1905.[1]
Henryk Sienkiewicz | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Henryk Adam Aleksander Pius Sienkiewicz 5 Mei 1846 Wola Okrzejska, Kongres-Pole |
Sterf | 15 November 1916 Vevey, Switserland |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Romanskrywer |
Bekend vir | Janko Muzykant Ogniem i mieczem Potop Pan Wołodyjowski Quo vadis Krzyżacy W pustyni i w puszczy |
Handtekening | |
![]() |
Kort biografie
Hy is gebore in Wola Okrzejska, 'n dorp in die toe-Russies-beheerde Pole. Hy was sterk polities geïnspireer en het met historiese romans die dapper dade van Poolse helde van die 17de eeu beskryf. Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog het hy hom bevind in Switserland en het hy ook daar gesterf, en is daar begrawe.
Bibliografie
Sy mees belangrike romans was:
Verwysings
- "The Nobel Prize in Literature 1905" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Henryk Sienkiewicz. |
- Die tuisblad van die Henryk Sienkiewicz-museum in Oblegorek Geargiveer 16 April 2013 op Wayback Machine. (en)
- Die huis van Henryk Sienkiewicz in Oblegorek Geargiveer 2 Maart 2006 op Wayback Machine.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.