Henry Bale

Sir Henry Bale (1854 – 1910) was 'n Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof. Hy is op 12 Januarie 1854 in Pietermaritzburg gebore en ontvang onderrig in Engeland. Van 1875 praktiseer hy as prokureur in Natal en van 1893 tot 1901 verteenwoordig hy Pietermaritzburg in die Natalse Wetgewende Vergadering. Hy word Prokureur-generaal en Minister van Onderwys. In 1901 word hy aangestel as Hoofregter. Hy is op 1 Desember 1910 oorlede.

Henry Bale

Hoofregter van die Natalkolonie
Ampstermyn
1901  1910
Monarg Edward VII
Voorafgegaan deur Michael Henry Gallwey
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore (1854-01-12)12 Januarie 1854
Pietermaritzburg, Natalkolonie
Sterf 1 Desember 1910 (op 56)

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.