Hennie Daniller
Hennie Daniller (gebore in Kaapstad, 5 April 1984) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n heelagter speel in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Daniller is in 2003 gekies vir die Suid-Afrikaanse onder 19-span vir die Wêrekdkampioenskap. Hy het ook in 2005 vir die Suid-Afrikaanse onder 21-span by die IRR Wêreldkampioenskap gespeel.
| |||||
Hennie Daniller in 2014 | |||||
Volle naam | Hendrik Joseph Daniller | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 5 April 1984 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,94 m | ||||
Massa | 101 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Heelagter | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003-2006 2006-2007 2008-huidig |
Blou Bulle Boland Vrystaat Cheetahs |
2 13 56 |
(0) (0) (45) | ||
korrek soos op 21 Mei 2013. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002 2008-huidig |
Bulls Cheetahs |
7 72 |
0) (35 | ||
korrek soos op 21 Mei 2013. |
Daniller het in 2014 aangekondig dat hy ’n kontrak met die Italiaanse klub Zebre geteken het.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hennie Daniller.
- Hennie Daniller by SARugby.co.za
- Daniller se profiel by www.itsrugby.co.uk
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.