Hemelewenaar

Die hemelewenaar is ’n groot sirkel aan die denkbeeldige hemelruim, op dieselfde vlak as die aarde se ewenaar. Dit is dus ’n verlenging van die ewenaar in die ruimte en verdeel die hemelruim in ’n noordelike en suidelike halfrond. Die hoek tussen die hemelewenaar en die sonnebaan is sowat 23,4°.

Die hoek tussen die hemelewenaar en die sonnebaan is sowat 23,4°.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.