Hemelblou

Hemelblou is 'n baie ligte skakering van blou kleur.

#8CBED6

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word hemelblou (Pantone) soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #8CBED6
RGB-kleurmodel (140, 190, 214)
CMYK (35, 11, 0, 16)
HSV (199°, 35%, 84%)


Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.