Helmond

Helmond is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë oos van die stad Eindhoven, in die streek van Die Peel. Die munisipale gebied het sowat 89 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 55 km².

Helmond
Munisipaliteit
Kasteel Helmond
Kasteel Helmond
Vlag van Helmond
Vlag
Wapen van Helmond
Wapen
Ligging van Helmond-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Helmond-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°29′00″N 5°39′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Noord-Brabant
Regering
  BurgemeesterElly Blanksma-van den Heuvel (CDA)
Oppervlak
  Totaal54,56 km2 (21,07 vk. myl)
  Land53,12 km2 (20,51 vk. myl)
  Water1,44 km2 (0,56 vk. myl)
Bevolking
  Totaal88 825
  Digtheid1 672/km2 (4 330/vk. myl)
Poskode
5700-5709
Skakelkodes0492
Webwerfwww.helmond.nl

Die plek is in 1225 gestig en het in 1232 stadsregte verkry. Helmond is 'n industriestad, o.a. vir die motornywerheid. Helmond besit 'n professionele sokkerspan, Helmond Sport, wat in die Eerste divisie speel.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.