Heliosentrisme
In die verlede het mense 'n geosentriese beskouing gehad, naamlik dat die aarde stilstaan en alles daarom wentel. Kopernikus is bekend daarvoor dat hy die heliosentriese model geskep het waarvolgens dit die son is wat stilstaan en die aarde en ander planete is wat daarom wentel.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.