Helena Hettema
Helena Hettema is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, sangeres en liedjieskrywer wat ook in Frans, Vlaams, Italiaans en Nederlands liedjies sing. Sy het die temalied van die TV-reeks, Sonkring, self geskryf en gesing. Sy is die dogter van Jan Hettema.
Helena Hettema | |
---|---|
Beroep(e) | Sangeres, liedjieskrywer, aktrise, stemkunstenaar, regisseur |
Webwerf | helenahettema.com |
Diskografie
- Helena Hettema 21+, 2017
- Great French Legends (enkel album), 2015
- Spirit of Piaf (enkel album), 2015
- Woordengel, 2014
- Rooiwynliefde, 2012
- Alive, DVD en bonus CD, 2010
- Spirit Of Piaf & Other Great French Legends (dubbel album), 2007
- Divas Divine - Inside Out, 2005
- Divided Heart, 2004
- The Bridge, 2002
- Dreaming, 2000
- Highlights, 1998
- Jasmine Lament, 1997
- Fool´s Gold, 1995
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.