Heilbronn
Heilbronn is 'n stad in die noorde van Baden-Württemberg. Die stad het ongeveer 122 000 inwoners en is die sesde grootste stad in Duitsland.
- Om nie met Heilbron, in Suid-Afrika, verwar te word nie.
Heilbronn | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Baden-Württemberg |
Koördinate | 49°9′N 9°13′O |
Stigting | 741 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1281 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 99,88 vk km |
Hoogte bo seevlak | 157 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 122 879[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 230/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Helmut Himmelsbach |
Amptelike Webwerf | www.heilbronn.de |
Geografie
Heilbronn lê in 'n dal wat geskep is deur die Neckarrivier aan die voet van die Wartberg (308 m).
Verwysings
- "Bevölkerungsentwicklung in den Gemeinden Baden-Württembergs 2010" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 1 Mei 2013. Besoek op 27 April 2012.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Heilbronn.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.