Hebride

Die Hebride (Engels: Hebrides, Skots-Gaelies: Innse Gall) is 'n eilandgroep in die noordweste van Skotland in die Atlantiese Oseaan. Die eilandgroep bestaan uit die Binne-Hebride (Inner Hebrides; Na h-Eileanan a-staigh) en die Buite-Hebride (Outer Hebrides of Western Isles; Na h-Eileanan Siar).

Hebride
Inheemse naam: Hebrides, Innse Gall
Ligging van die Binne- en Buite-Hebride voor die kus van Skotland
Ligging van die Binne- en Buite-Hebride voor die kus van Skotland
Geografie
LiggingSkotland, Verenigde Koninkryk
Koördinate57°00′N 07°00′W
ArgipelBritse Eilande
HoofeilandeBinne-Hebride en Buite-Hebride
Oppervlakte69 145 vk km
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
LandSkotland

Elizabeth IIElizabeth II

Demografie
Bevolking44 447

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.