Hazelwood

Hazelwood is 'n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika.

Hazelwood
Hazelwood is in Gauteng
Hazelwood
Hazelwood
 Hazelwood se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°46′42″S 28°15′27″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
HoofplekPretoria
Oppervlak
  Totaal1,58 km2 (0,61 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 918
  Digtheid1 214/km2 (3 140/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense71,2%
  Indiërs/Asiërs2,6%
  Bruin mense2,4%
  Swart mense22,8%
  Ander1,1%
Taal (2011)
  Afrikaans 46,7%
  Engels 34,6%
  Suid-Sotho 2,4%
  Tswana 2,4%
  Ander 13,9%
Poskode (strate)
0081

Ander Hazelwood

Daar bestaan nog 'n voorstad in Suid-Afrika wat die naam Hazelwood dra. Dit vorm 'n deel van Umzinto in KwaZulu-Natal en word hoofsaaklik (60%) deur 'n Indiërgemeenskap bewoon.

Verwysings

  1. "Subplek Hazelwood". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.