Hazel Jenkins
Hazel Jenkins (gebore: 6 Junie 1960 in Ceres) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was vanaf 6 Mei 2009 tot 22 Mei 2013 die Premier van die Noord-Kaap-provinsie. Voor haar aanstelling as premier was sy die burgemeester van die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit (die voormalige Bo-Karoo). Voor dit was sy 'n onderwyseres.
Hazel Jenkins | |
Premier van die Noord-Kaap | |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 22 Mei 2013 | |
Voorafgegaan deur | Dipuo Peters |
---|---|
Opgevolg deur | Sylvia Lucas |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 6 Junie 1960 Ceres |
Politieke party | African National Congress |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.