Hawston
Hawston is 'n vakansiedorpie aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is genoem na C.R. Haw, eertydse siviele kommissaris van die Caledondistrik.
Hawston | |
---|---|
Hawston | |
Koördinate: 34°23′S 19°08′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Overberg |
Plaaslike Munisipaliteit | Overstrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,54 km2 (1,75 vk. myl) |
Hoogte | 0 m (0 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 748 |
• Digtheid | 1 500/km2 (4 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7202 |
Skakelkodes | 021 |
Daar is 'n lanseerhelling vir vissersbote aan die suidekant van die baai. Die groter dorp Hermanus is naby Hawston. Die strand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.
Sien ook
Bron
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.