Hassan Rohani
Hassan Rohani (Persies: حسن روحانی, Ḥasan Rūḥānī; geboortenaam: Hassan Feridon; * 13 November 1948 in Sorkheh, provinsie Semnan) is 'n Iranse politikus en Sjiïtiese regsgeleerde (moedjtahid) met die godsdienstige titel Hodjatoleslam wat tans die amp van president beklee. Binne die spektrum van Iranse politiek word Rohani dikwels as gematig bestempel.
Hassan Rohani حسن روحانی | |
Hassan Rohani in 2017 | |
7de President van die Islamitiese Republiek van Iran | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Augustus 2013 | |
Vise | Eshagh Dschahangiri |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mahmoud Ahmadinejad |
Sekretaris van die Hoogste Nasionale Veiligheidsraad | |
Ampstermyn 14 Oktober 1989 – 15 Augustus 2005 | |
Vise | Hossein Mousavian |
President | Akbar Hashemi Rafsanjani Mohammad Khatami |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Ali Larijani |
Adjunk-spreker van die Islamitiese Raadplegende Vergadering | |
Ampstermyn 28 Mei 1992 – 26 Mei 2000 | |
Voorafgegaan deur | Behzad Nabavi |
Opgevolg deur | Mohammad-Reza Khatami |
Hoof van die Departement van Buitelandse Beleid en nasionale veiligheid | |
Ampstermyn 10 Mei 1992 – 10 Mei 2000 | |
Voorafgegaan deur | Eshaq Jahangiri |
Opgevolg deur | Alaeddin Boroujerdi |
Hoof van die Departement van Verdediging | |
Ampstermyn 7 November 1980 – 12 Mei 1988 | |
Voorafgegaan deur | Hashem Sabbaghian |
Opgevolg deur | Asadollah Bayat-Zanjani |
Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Augustus 2003 | |
Voorafgegaan deur | Mahmoud Ahmadinejad |
Lid van die Islamitiese Raadplegende Vergadering vanuit Teheran | |
Ampstermyn 17 Mei 1984 – 5 Mei 2000 | |
Voorafgegaan deur | Hassan Habibi |
Opgevolg deur | Fatemeh Haghighatjoo |
Lid van die Islamitiese Raadplegende Vergadering vanuit Semnan | |
Ampstermyn 9 Mei 1980 – 17 Mei 1984 | |
Voorafgegaan deur | Alireza Khosravi |
Opgevolg deur | Hossein Chitsaz |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 12 November 1948 Sorkheh, Iran |
Politieke party | Vereniging van Vegtende Geestelikes |
Eggenoot/-note | Sahebeh Rohani |
Kind(ers) | 5 |
Alma mater | Qom Hawza Nasionale Universiteit van Teheran Glasgow Caledonian University |
Religie | Sjiïtiese Islam |
Handtekening | |
Militêre Diens | |
Lojaliteit | Iran |
Diens/Tak | Iranse Lugverdedigingsmag[1] (1986–1991) Gewapende Magte van die Islamitiese Republiek van Iran[1] (1988–1989) |
Jare in diens | 1971–1972 (diensplig) 1986–1991 |
Eenheid | Sepah Danesj van Neisjabur (1971-1972) |
Oorloë/Veldslae | Iran-Irakse oorlog |
Toekennings | 1ste graad Nasr Medal[2] 2de graad Fath Medal[3] |
In die Iranse presidentsverkiesing op 14 Junie 2013 is hy met meer as 50 persent van die uitgebragte stemme as opvolger van Mahmoud Ahmadinejad en sewende president van die Islamitiese Republiek van Iran verkies. Rohani het sy amp op 4 Augustus 2013 oorgeneem.
In die presidensiële verkiesing van 19 Mei 2017 is Rohani met 'n algehele meerderheid van 57 persent van die uitgebragte stemme vir 'n tweede ampstermyn herverkies.[4]
Verwysings
- (en) "Hassan Rouhani's Résumé". CSR. 11 April 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2013. Besoek op 10 Augustus 2014.
- (fa) پایگاه اطلاع رسانی دفتر مقام معظم رهبری
- (fa) پایگاه اطلاع رسانی دفتر مقام معظم رهبری
- The Guardian, 20 Mei 2017: Iran: Hassan Rouhani wins landslide in huge victory for reformists. Besoek op 20 Mei 2017
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hassan Rohani.