Hartsblaarspeldekussing

Die hartsblaarspeldekussing (Leucospermum cordatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en word gevind in die Kogelberg. Die struik word 20 cm hoog en dra blomme van Julie tot Desember.

Hartsblaarspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. cordatum
Binomiale naam
Leucospermum cordatum
E.Phillips, 1923

In Engels staan dit as die Heart-leaf pincushion bekend.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.