Harper Lee
Nelle Harper Lee (28 April 1926 – 19 Februarie 2016) was 'n Amerikaanse skryfster wat bekend was vir haar boek To Kill a Mockingbird. Sy het met die boek die Pulitzerprys vir fiksie in 1961 gewen.
Harper Lee | |
---|---|
Harper Lee in 2007 | |
Gebore | Nelle Harper Lee 28 April 1926 Monroeville, Alabama |
Sterf | 29 Februarie 2016 (op 89) Monroeville, Alabama |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Romanskrywer |
Bekend vir | To Kill a Mockingbird Go Set a Watchman |
Ouer(s) | Frances Cunningham (Finch) Amasa Coleman Lee |
Handtekening | |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harper Lee.
- Harper Lee in die Internet-rolprentdatabasis
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.