Haora

Haora (Bengaals: হাওড়া, Hāoṛā, Engels: Howrah) is die tweede grootste stad in die Indiese deelstaat Wes-Bengale ná die hoofstad Kalkutta met 'n bevolking van 1 072 161 in 2011. Die stad is geleë net wes van Kalkutta in die Gangesdelta. Haora is 'n belangrike industriële gebied en hawestad.

Haora

হাওড়া

Howrah
Stad
Die Haora-brug ná Kalkutta is die besigste brug ter wêreld.
Die Haora-brug ná Kalkutta is die besigste brug ter wêreld.
Haora is in Indië
Haora
Haora
Ligging in Indië
Koördinate: 22°34′25″N 88°19′30″O
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatWes-Bengale
DistrikHaora
Regering
  BurgemeesterMamta Jaiswal
Oppervlak
  Stad1 467 km2 (566 vk. myl)
Hoogte
12 m (39 ft)
Bevolking
  Stad1 072 161
  Metro
4 841 638
  Metrodigtheid3 300/km2 (9 000/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Poskode
711
Skakelkodes91-33
Webwerfhowrah.gov.in


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.