Hans Peter Halbeck

Hans Peter Hallbeck (18 Maart 1784 in Malmö - 25 November 1840 in Genadendal) was 'n Sweedse sendeling van die Morawiese kerk in Genadendal van 1818 tot 1840.

Hallbeck is op 18 Maart 1784 in Malmö, Swede gebore. Hy is op 25 November 1840 in Genadendal in Suid-Afrika oorlede. Hy was waarskynlik die eerste Sweedse sendeling in Afrika.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.