Hans Christian Oersted
Hans Christian Oersted (14 Augustus 1777 - 9 Maart 1851) was 'n Deense fisikus, wat in 1820 ontdek het dat die naald van 'n kompas deflekteer wanneer dit naby 'n stroomdraende geleier gebring word. Dit was die eerste keer dat daar 'n verhouding tussen magnetisme en elektrisiteit gedemonstreer is.
Hans Christian Ørsted | |
Gebore | 14 Augustus 1777 Rudkøbing, Denemarke |
---|---|
Oorlede | 9 Maart 1851 (op 73) Kopenhagen, Denemarke |
Nasionaliteit | Denemarke |
Vakgebied | Fisika, chemie |
Instelling(s) | Universiteit van Kopenhagen |
Alma mater | Universiteit van Kopenhagen |
Bekend vir | Ontdekking van elektromagnetisme |
Beïnvloed deur | Immanuel Kant |
Toekennings | Copley-medalje (1820) |
Handtekening |
Sien ook
Verwysings
- Robert L. Boylestad, "Introductory Circuit Analysis", 9de Uitgawe, Prentice-Hall Inc., 2000.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.