Hans-Peter Friedrich
Hans-Peter Friedrich (gebore 10 Maart 1957) is 'n Duitse politikus en verteenwoordiger van die Christelik Sosiale Unie (CSU). Op 3 Maart 2011 volg hy Thomas de Maizière as Federale Minister van Binnelandse Sake op[1] en hou hierdie pos tot en met 17 Desember 2013 toe hy as Federale Minister van Voedsel en Landbou aangestel is. Friedrich het uit hierdie amp bedank in Februarie 2014. Friedrich het 'n omstrede verhouding met minderhede in Duitsland, en veroorsaak byvoorbeeld woede in 2013 toe hy aan joernaliste aankondig dat Islam in Duitsland nie op enige tydstip deur die geskiedenis ondersteun word nie.[2]
Verwysings
- "Neue Minister ernannt" [Nuwe ministers aangestel]. Kabinet van Duitsland (in Duits). 3 Maart 2011. Besoek op 3 Maart 2011.[dooie skakel]
- http://www.huffingtonpost.co.uk/2013/03/07/immigration-theresa-may-question-_n_2827785.html
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Thomas de Maizière |
Minister van Binnelandse Sake 2011–2013 |
Opgevolg deur Thomas de Maizière |
Voorafgegaan deur Ilse Aigner as Minister van Voedsel, Landbou en Verbruikerbeskerming |
Minister van Voedsel en Landbou 2013–2014 |
Opgevolg deur Christian Schmidt |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.