Hannes Viljoen

Johannes Theodorus Viljoen (21 April 1943 – 13 Januarie 2021) was 'n Springbok-vleuel wat bekend geword het vir vyf drieë wat hy vir die Springbokke gedruk het in 'n toerwedstryd tydens die 1971 toer na Australië. Hy het ook sy toetsdebuut tydens die toer gemaak.

Hannes Viljoen Rugbyportaal
Volle naam Johannes Theodorus Viljoen
Geboortedatum (1943-04-21)21 April 1943
Geboorteplek Elliot, Unie van Suid-Afrika
Sterftedatum 13 Januarie 2021 (op 77)
Lengte 1,86 m
Massa 82 kg
Skool Tweespruit Hoërskool
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Springbokno. 451
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1965–1972 Natal 63
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1971 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 6

Hy het aan die koronavirussiekte beswyk.

Toetse

Nor.TeenstanderUitslag (SA 1ste)PosisieDrieëDatumPlek
1.Vlag van Australië Australië19–11Vleuel117 Julie 1971Sydney-krieketveld, Sydney
2.Vlag van Australië Australië14–6Vleuel131 Julie 1971Brisbane Showgrounds, Brisbane
3.Vlag van Australië Australië18–6Vleuel07 Augustus 1971Sydney-krieketveld, Sydney

Bron

  • Bobaas-driedrukker van '71-Bokke was 'stil, saggeaarde siel', Rapport, 17 Januarie 2021


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.