Hannes Strydom

Johannes Jacobus 'Hannes' Strydom (13 Julie 1965 in Welkom – 19 November 2023 in Mpumalanga) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tussen 1993 en 1997 vir die Springbokke op slot uitgedraf het.[1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het. Hy het aan Pearson High School in Port Elizabeth gematrikuleer en die skool se A veld is na hom vernoem.[2] Hy was later 'n apteker in Pretoria en die eienaar van die Pharma Valu-groep van apteke.[3]

Hannes Strydom Rugbyportaal
Volle naam Johannes Jacobus Strydom
Geboortedatum (1965-07-13)13 Julie 1965
Geboorteplek Welkom, Suid-Afrika
Sterftedatum 19 November 2023 (op 58)
Sterfteplek Mpumalanga, Suid-Afrika
Lengte 1,99 m
Massa 115 kg
Skool Pearson High School
Universiteit Universiteit van Port Elizabeth
Universiteit van Pretoria
Beroep Apteker
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Springbokno. 586
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Tukkies
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
1986–1988
1989–1992
1993–2000
Oostelike Provinsie
Blou Bulle
Goue Leeus
35
23
115
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1998–1999 Cats
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1993–1997 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 21 (5)
korrek soos op 15 September 2012.

Afsterwe

Hannes Strydom is op 19 November 2023 oorlede in 'n motorvoertuigongeluk in Mpumalanga.[4][5][6]

Toetswedstryde

No.TeenstanderUitslag (SA 1ste)PosisieDrieëDatumPlek
1.Vlag van Frankryk Frankryk17–18Slot3 Julie 1993Ellispark, Johannesburg
2.Vlag van Australië Australië19–12Slot31 Julie 1993Sydney Voetbalstadion, Sydney
3.Vlag van Australië Australië20–28Slot14 Augustus 1993Ballymorestadion, Brisbane
4.Vlag van Australië Australië12–19Slot21 Augustus 1993Sydney Voetbalstadion, Sydney
5.Vlag van Argentinië Argentinië29–26Slot6 November 1993Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires
6.Vlag van Argentinië Argentinië52–23Slot13 November 1993Estadio Arquitecto Ricardo Etcheverry, Buenos Aires
7.Vlag van Engeland Engeland15–32Slot4 Junie 1994Loftus Versfeld, Pretoria
8.Vlag van Australië Australië27–18Slot25 Mei 1995Nuweland, Kaapstad
9.Vlag van Kanada Kanada20–0Slot3 Junie 1995Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth
10.Vlag van Frankryk Frankryk19–15Slot17 Junie 1995Kings Park, Durban
11.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland15–12Slot24 Junie 1995Ellispark, Johannesburg
12.Vlag van Australië Australië25–19Plaasvervanger3 Augustus 1996Vrystaatstadion, Bloemfontein
13.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland18–29Plaasvervanger10 Augustus 1996Nuweland, Kaapstad
14.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland19–23Slot17 Augustus 1996Kings Park, Durban
15.Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland26–33Slot124 Augustus 1996Loftus Versfeld, Pretoria
16.Vlag van Wallis Wallis37–20Plaasvervanger15 Desember 1996Cardiff Arms Park, Cardiff
17.Vlag van Tonga Tonga74–10Slot10 Junie 1997Nuweland, Kaapstad
18. Britse en Ierse Leeus16–25Slot21 Junie 1997Nuweland, Kaapstad
19. Britse en Ierse Leeus15–18Slot28 Junie 1997Kings Park, Durban
20. Britse en Ierse Leeus35–16Slot5 Julie 1997Ellispark, Johannesburg
21.Vlag van Australië Australië61–22Slot23 Augustus 1997Loftus Versfeld, Pretoria

Verwysings

  1. (en) "Johannes Jacobus Strydom". ESPNscrum. Besoek op 21 November 2023.
  2. (en) Pearson High School. "Tour Pearson High School". tour.pearsonpga.tk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2020. Besoek op 2 April 2021.
  3. Delport, Dennis, Skok oor Strydom se dood, Beeld, 21 November 2023
  4. (en) Herman Mostert (20 November 2023). "1995 Springbok World Cup hero Hannes Strydom has died". Nuus24. Besoek op 20 November 2023.
  5. (en) Jacques van der Westhuyzen (20 November 2023). "Springbok World Cup winner dies in car accident". The Citizen. Besoek op 20 November 2023.
  6. (en) Gem O'Reilly (20 November 2023). "Hannes Strydom: Ex-South Africa rugby star dies in car crash". BBC. Besoek op 20 November 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.