Hannah Winkler
Hannah Shameema Winkler (gebore 5 November 1985) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Sy was die party se skadu-adjunkminister van omgewing, bosbou en visserye.
Hannah Winkler | |
Addisonele lid in die portefeuljekomitee vir toerisme. | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Desember 2020 | |
Adjunkskaduminister van omgewing, bosbou en visserye. | |
---|---|
Ampstermyn 5 Junie 2019 – 5 Desember 2020 | |
Opgevolg deur | Cheryl Phillips |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Hannah Shameema Winkler 5 November 1985 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Parlementêre loopbaan
Vir die 2019-verkiesing was Winkler 8ste op die Demokratiese Alliansie se streeklys, 28ste op die party se provinsiale lys en 84ste op die party se nasionale lys.[1] Sy is tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies en op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig. Op 5 Junie 2019 het die DA-parlementêre leier, Mmusi Maimane, haar as die party se skadu-adjunkminister van omgewing, bosbou en visserye aangewys.[2]
Komiteelidmaatskap
- Portefeuljekomitee vir omgewing, bosbou en visserye[1]
Verwysings
- Hannah Shameema Winkler. People's Assembly. URL besoek op 2020-10-02.
- Here's the DA's 'shadow cabinet'. News24. URL besoek op 2020-10-02.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.