Handskoen
'n Handskoen is 'n kledingstuk waarmee mense hulle hande bedek. Handskoene kom gewoonlik in pare, een vir die linker- en een vir die regterhand. Dit word gebruik om die hande warm te hou, te beskerm of selfs as modieuse bybehore.
Fotogalery
- Chirurgiese handskoene
- Warm winterhandskoene
- motorfietshandskoene
- weggooibare handskoene
- Leerhandskoene sonder vingers
- Handskoene vir bofbal
- Die handskoene van keiser Franz Stephan von Lotharingen
- Handskoene as bybehore
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gloves. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.