Handley Page Halifax
Die Handley Page Halifax was 'n viermotorige bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die eerste van twee prototipes het op 24 September 1939 sy nooiensvlug onderneem. Die vliegtuig het ook aan die Berlynse Lugbrug deelgeneem.
Handley Page Halifax | |
---|---|
![]() | |
Tipe | Strategiese bomwerper |
Vervaardiger | Handley Page |
Nooiensvlug | 24 September 1939 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Vervaardig | 1940-1945 |
Aantal gebou | 6176 |
Ontwikkel van | Vulture H.P.56 |
Tegniese besonderhede
Hier is die besonderhede van die Handley Page Halifax:
Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 4 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Bristol Hercules XVI stermotor |
Kraglewering per motor | 1615 perdekrag |
Vlerkspan | 31,75 m |
Lengte | 21,82 m |
Hoogte | 6,32 m |
Maks. opstygmassa | 24 675 kg |
Maks. snelheid | 454 km/h op 4 115 m |
Operasionele hoogte | 7315 m |
Togafstand met maks. bomvrag. | 1 658km |
Bewapening | Agt 0.303 Browning masjiengewere (vier elk in dorsale- en stertskiettorings). |
Bomvrag | 5,897 kg |
Bron
- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.