Hamme

Hamme is 'n Belgiese munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Die munisipaliteit het 'n bevolking van 24 436 in 2012 gehad en het 'n oppervlakte van 40,21 km². Hamme lê aan die Schelde en die Durme. Hamme grens aan die munisipaliteite Zele, Waasmunster en Dendermonde (Grembergen).

Hamme
Munisipaliteit
Die kerk van Hamme
Die kerk van Hamme
Vlag van Hamme
Vlag
Wapen van Hamme
Wapen
Ligging van Hamme in die provinsie Oos-Vlaandere
Ligging van Hamme in die provinsie Oos-Vlaandere
Koördinate: 51°05′53″N 4°08′15″O
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Oos-Vlaandere
Regering
  BurgemeesterHerman Vijt (CD&V)
Oppervlak
  Totaal40,21 km2 (15,53 vk. myl)
Bevolking
  Totaal24 436
  Digtheid607,65/km2 (1 573,8/vk. myl)
Poskode
42008
Skakelkodes052
Webwerfwww.hamme.be
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.