Haifa-distrik

Die Haifa-distrik (Hebreeus: מחוז חיפה‎ - Mehoz Heifa) is een van Israel se ses distrikte. Die hoofstad en grootste stad is Haifa. In 2016 het die distrik 'n bevolking van 996 000 gehad.

Die Matam hoëtegnologiepark in die stad Haifa
Ligging van die Haifa-distrik in Israel (rooi)


Distrikte van Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.