Hadison Park

Hadison Park is 'n residensiële voorstad van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Hadison Park
Hadison Park is in Noord-Kaap
Hadison Park
Hadison Park
 Hadison Park se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°45′24″S 24°44′40″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikFrances Baard
MunisipaliteitSol Plaatje
HoofplekKimberley
Oppervlak
  Totaal1,11 km2 (0,43 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 549
  Digtheid1 395/km2 (3 610/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense78,3%
  Indiërs/Asiërs1,2%
  Bruin mense8,0%
  Swart mense11,7%
  Ander0,7%
Taal (2011)
  Afrikaans 83,4%
  Engels 12,8%
  Suid-Sotho 1,9%
  Tswana 0,9%
  Ander 1,0%

Hadison Park is in 1957 aangelê en genoem na lede van die Jacobson-familie. Die woord "Hadison" is 'n samestelling. Dit word begrens deur Kestellhof in die noordooste, Rhodesdene in die noorde en Heuwelsig in die weste.

Vir sensusdoeleindes beslaan Hadison Park 1,11 km². In 2011 was hier 1 549 inwoners van wie meer as 78 persent wit was, amper 12 persent swart en 8 persent bruin. Destyds het meer as 83 persent van die inwoners Afrikaans as huistaal gehad en amper 13 persent Engels.[2]

Bron

Verwysings

  1. "Subplek Hadison Park". Sensus 2011.
  2. (en) Adrianforth.com. URL besoek op 28 Februarie 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.