Haarsakkie
In die mediese vakterminologie verwys haarsakkie (of follikel, Latyn: folliculus, sakkie) na 'n instulping van die opperhuid waarin die haarwortel lĂȘ.
Die verheffing van die bodem van die haarsakkie word 'n haarpapil genoem. Dit is die plek waar die nuwe haarselle deur seldeling gevorm word.
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.