Haaksbergen

   Hierdie artikel kan uitgebrei word met teks wat vertaal is uit die ooreenstemmende artikel in Nederlands.

Haaksbergen

Hoksebarge
Sig op Haaksbergen
Sig op Haaksbergen
Vlag van Haaksbergen
Vlag
Wapen van Haaksbergen
Wapen
Ligging van die Haaksbergen-munisipaliteit
Ligging van die Haaksbergen-munisipaliteit
Kaart van Haaksbergen
Kaart van Haaksbergen
Koördinate: 52°9′N 6°45′O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Overijssel
Streek Twente
Regering
  BurgemeesterRob Welten (CDA)
Oppervlak
  Totaal105,50 km2 (40,73 vk. myl)
  Land104,82 km2 (40,47 vk. myl)
  Water0,68 km2 (0,26 vk. myl)
Hoogte
27 m (89 ft)
Bevolking
  Totaal24 277
  Digtheid232/km2 (600/vk. myl)
TydsoneUTC+1 (IST)
  SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
7480-7489
Skakelkodes053
Bestuurlike sentrumHaaksbergen
Webwerfwww.haaksbergen.nl

Haaksbergen (Nedersaksies: Hoksebarge) is 'n dorp en 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met 'n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 106 km².

Geografie

Haaksbergen is in die streek Twente geleë, en grens aan die provinsie Gelderland en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale.

Deur die munisipaliteit vloei die Buurserbeek, wat is 'n IJssel-rivier se sytak.

In die Haaksbergen-munisipaliteit lê die natuurgebiede die Lankheet, die Buurserzand (lê gedeeltelik in die munisipaliteit Enschede), en die Haaksbergerveen en die Witte Veen (lê beide vir 'n klein deel ook in Duitsland).

Plekke

Plekke in die munisipale gebied van Haaksbergen:

  • Boekelo
  • Brammelo
  • Buurse
  • Den Braam
  • Eppenzolder
  • Haaksbergen
  • Harmöle
  • Holthuizen
  • Honesch
  • Langelo
  • St. Isidorushoeve
  • Stepelo

Sien ook

Naburige munisipaliteite

Hof van Twente Hengelo Enschede
Ahaus (Noordryn-Wesfale, D.)
Berkelland (GD.) Vreden (Noordryn-Wesfale, D.)

Eksterne skakels

Buursermeertje
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.