HMS Rodney

Die HMS Rodney en sy susterskip die Nelson van die Britse Vloot, was die magtigste twee slagskepe van enige vloot met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog. Die Rodney het 33 900 ton water verplaas en twee turbines van 45 000 dryfasperdekrag het 'n snelheid van 23 knope verseker. Die Rodney was toegerus met nege 16-duim kanonne, twaalf 6-duim kanonne, ses 4,7-duim lugafweerkanonne en twee torpedobuise. Die Rodney was ook betrokke tydens die jagtog en sinking van die Nazi-Duitse dwergslagskip Bismarck.

HMS Rodney
slagskip
Vaartuig klasNelson-klas slagskipWysig
KonflikTweede Wêreldoorlog, Slag van die Atlantiese OseaanWysig
Vernoem naGeorge Brydges Rodney, 1st Baron RodneyWysig
Land van oorsprongVerenigde KoninkrykWysig
Belangrike gebeurtenisship commissioning, ship decommissioning, keel laying, ship completed, ship launchingWysig
OperateurBritse VlootWysig
VervaardigerCammell LairdWysig
WapentuigKanonWysig
Openingsdatum17 Desember 1925Wysig
Ingebruikneming7 Desember 1927Wysig
Teken nommer29Wysig
Die HMS Rodney ter see.

Bron

  • The Encyclopedia of Sea Warfare. Spring Books. 1975. ISBN 0-600-33111-3
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.