HMS Ark Royal

Vyf oorlogskepe van die Britse Vloot het reeds die naam HMS Ark Royal gedra.

  • Ark Royal (1587), die vlagskip van die Britse Vloot tydens die Spaanse Armada-veldtog van 1588.
  • HMS Ark Royal (91), die Britse vliegdekskip, te water gelaat in 1937, wat aan die Tweede Wêreldoorlog deelgeneem het en deur 'n Duitse duikboot gesink is in 1941.
  • HMS Ark Royal (R09), 'n Audacious-klas vliegdekskip, te water gelaat in 1950, uit diens gestel in 1979.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.