HIP 41378
HIP 41378 is ’n ster sowat 378 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kreef. Dit het ’n skynbare magnitude van 8,92. Hierdie F-tipe hoofreeksster het ’n massa van 1,15 sonmassas en ’n radius van 1,4 sonradiusse. Sy oppervlaktemperatuur is sowat 6 199 K.[1]
HIP 41378 | ||||
Sterrebeeld | Kreef | |||
Spektraaltipe | F8 | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 08h 26m 27.84902s | |||
Deklinasie | +10° 04′ 49.3488″ | |||
Skynmagnitude (m) | 8,92 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,15 ± 0,064[1] | |||
Radius (R☉) | 1,4 ± 0,19[1] | |||
Temperatuur (K) | 6 199 ± 50[1] | |||
Metaalinhoud [Fe/H] | -0,11 ± 0,08[1] | |||
Eienskappe | ||||
Planete | 5 | |||
Ander name | ||||
BD+10°1799, HIP 41378, PPM 125260, YZ 10 3402, AG+10 1097, EPIC 211311380 | ||||
|
Planeetstelsel
HIP 41378 het sover bekend vyf planete, met groottes wat wissel van twee keer dié van Aarde tot die grootte van Jupiter; hulle strek tot sowat 1 AE van die ster af.
Planeet of skyf (vanaf ster) |
Massa | Halwe lengteas (AE) |
Wentelperiode (dae) |
Eksentrisiteit | Baanhelling (°) |
Radius |
---|---|---|---|---|---|---|
b | — | — | 5,71493 ± 0,00001 | — | 88,4 ± 1,6 | 2,90 ± 0,44 R⊕ |
c | — | — | 31,6978 ± 0,0040 | — | 89,58 ± 0,52 | 2,56 ± 0,40 R⊕ |
e | — | — | 131 | — | 89,98 ± 0,02 | 5,51 ± 0,77 R⊕ |
d | — | — | 157 | — | 89,7 ± 0,3 | 3,96 ± 0,59 R⊕ |
f | — | — | 324 | — | 89,9 ± 0,03 | 10,2 ± 1,4 R⊕ |
Verwysings
- Vanderburg, Andrew (2016). "Five Planets Transiting a Ninth Magnitude Star". The Astrophysical Journal (in Engels). 827: L10. arXiv:1606.08441v1. Bibcode:2016ApJ...827L..10V. doi:10.3847/2041-8205/827/1/L10.
Eksterne skakels
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.