Hürth
Hürth is 'n stad wat naby Keulen in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale geleë is. Die stad het sowat 59 525 inwoners (2020).
Hürth | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 50°52′N 6°52′O |
Stigting | 1930 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1987 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 51,2 vk km |
Hoogte bo seevlak | 90 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2020) | 59 525[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 200/vk km |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
- Somertyd | UTC+2 |
Burgemeester | Dirk Breuer (CDU) |
Amptelike webwerf | huerth.de |
Bekende mense uit Hürth
- Paul Henckels (1885-1967), akteur
- Michael Schumacher (1969–), Formule Een-renjaer
- Ralf Schumacher (1975–), Formule Een-renjaer
- Wolfgang von Trips (1928-1961), Formule Een-renjaer
Distrikte
- Alstädten/Burbach
- Alt-Hürth
- Berrenrath
- Efferen
- Fischenich
- Gleuel
- Hermülheim
- Hürth-Mitte
- Kalscheuren
- Kendenich
- Knapsack
- Sielsdorf
- Stotzheim
Susterstede
- Argelès-sur-Mer (Frankryk) sedert 1988
- Kabarnet (Kenia) sedert 1988
- Nissewaard (Nederland) sedert 2015
- Skawina (Pole) sedert 1996
- Thetford (Engeland) sedert 1966
Verwysings
- "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 21 Augustus 2012.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Hürth. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.