H

Die letter H, h is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Hotel".

Semities
H
Fenisies
H
Etruskies
H
Grieks
heta
Latyns-Romeins
H
Roman H
Latynse letter H
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
Hierdie artikel handel oor die Latynse letter H. Vir ander betekenisse sien H (dubbelsinnig).

Gebruik as simbool

In termodinamika word H gewoonlik gebruik om die entalpie weer te gee. In chemie word dit gebruik om die aminosuur histidien aan te dui.

Skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.