Gydoberg

Die Gydoberg is 'n berg in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit het 'n hoogte van 1 616 m.[1]

Gydoberg
Ligging Wes-Kaap, Suid-Afrika
Hoogte 1 616 meter bo seevlak
Rigting Noordoos
Reeks Kaapse Plooigordel
Koördinate 33.2351°S 19.3774°O / -33.2351; 19.3774
Bergtipe Berg

Fauna

Die Lepidochrysops gydoae ('n skoenlapper) kom net op die hange van hierdie en die Theronsberg voor.

Verwysings

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.