Győr

Győr (uitgespreek [ˈɟøːr]; Duits: Raab, Slowaaks: Ráb) is 'n stad in noordwestelike Hongarye wat halfpad tussen Wene en Boedapest geleë is. Die stad is geleë aan beide kante van die Donau en is 8 kilometer van die Hongarye-Slowaakse grens en 62 km van die Slowaakse hoofstad, Bratislava. Met sowat 128 duisend inwoners is die stad die sesde grootste in die land.

Győr

RaabRáb
Győr se stadsaal
Győr se stadsaal
Vlag van Győr
Vlag
Wapen van Győr
Wapen
Győr is in Hongarye
Győr
Győr
Koördinate: 47°41′3″N 17°38′4″O
LandVlag van Hongarye Hongarye
Regering
  BurgemeesterZsolt Borkai
Oppervlak
  Totaal174,61 km2 (67,42 vk. myl)
Hoogte
108 m (354 ft)
Bevolking
  Totaal128 567
  Digtheid730,71/km2 (1 892,5/vk. myl)
Webwerfwww.gyor.hu

Susterstede

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.