Gwardia Ludowa
Gwardia Ludowa (Pools vir "Die mense se beskermers") was 'n kommunistiese gewapende organisasie in Pole wat deur die Sowjets-geskepde Poolse Werkersparty georganiseer was. Die GL was op 6 Januarie, 1942 gestig en het in 1944 by die Armia Ludowa aangesluit.
![](../I/Orl.jpg.webp)
![](../I/Logogl.jpg.webp)
Die groep se hooftaak was om teen Nazi-Duitsland te veg tydens die Tweede Wêreldoorlog, deur middel van partisaanse oorlogvoering, sabotering en opstandingsbewegings. Gwardia Ludowa was ook aan die intelligensie dienste van die Sowjetunie verbind.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.