Guatemalastad
Guatemalastad (Spaans: Ciudad de Guatemala) is die hoofstad en grootste stad van Guatemala. Die stad het 'n bevolking van 2 110 100 in 2012 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 692 km². Guatemalastad is in 1776 deur Spanjaarde gestig en is die mees bevolkte stad in Sentraal-Amerika.
Guatemalastad | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Guatemala |
Department | Guatemala |
Koördinate | 14°37′N 90°32′W |
Stigting | 1776 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 692 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 500 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 2 110 100 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 049/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 4 500 000 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Burgemeester | Álvaro Arzú |
Amptelike webwerf | muniguate.com |
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guatemalastad.
- (es) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.