Guangzhou
Guangzhou (Chinees: 廣州;) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 6 458 299 inwoners. Die totale metropolitaanse gebied het 10 182 000 inwoners. Guangzhou is die hoofstad van die provinsie Guangdong in die suide van China.
廣州市 (Guǎngzhōu Shì) Guangzhou | |
---|---|
Guangzhou in die provinsie Guangdong, China | |
Basiese Inligting | |
Oorsprong van die naam: | 羊城 yángchéng "Stad van Bokke" |
Afkorting: | 穗 Suì |
Oppervlakte: | 3 843,43 km² |
Bevolking (2008): | 6 458 299 Munisipaliteit |
Digtheid (2008): | 1 055/km² Munisipaliteit |
BIP (2009): - per kapita | VS$ 133 5 miljard VS$ 13 111 |
Hoogte bo seespieël: | 11 m |
Poskode: | 510000 |
Areakode: | +86/20 |
Nommerplaat-identifikasie : | 粤A |
Tydsone : | UTC+8 |
Webwerf : | www.gz.gov.cn |
Regering | |
Administratiewe Tipe: | Spesiale ekonomiese sone |
CPC Guangzhou Komiteesekretaris: | |
Burgemeester: | Wan Qingliang |
Die stad is 'n belangrike hawestad – die hawe was in 2004 die sesde grootste ter wêreld. Guangzhou het 'n verbroederingsooreenkoms met Durban, Suid-Afrika.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guangzhou.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.