Guam
Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 541,3 km² en het 'n bevolking van 168 485 in 2020 gehad.
![](../I/Guam-CIA_WFB_Map.png.webp)
Kaart van Guam
![](../I/USA_Guam_satellite_image_location_map.jpg.webp)
Nasa-Satellietbeeld van Guam
| |||||
Volkslied: The Star-Spangled Banner Nasionale volkslied: Fanohge Chamoru | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Hagåtña | ||||
Grootste stad | Dededo | ||||
Amptelike tale | Engels en Chamorro | ||||
Regering | Niegeïnkorporeerde georganiseerde grondgebied Joe Biden (D) Lou Leon Guerrero (D) Josh Tenorio (D) Michael San Nicolas (D) | ||||
Onafhanklikheid Stigting • Spaanse kolonie • Amerikaanse kolonie • Japannese besetting • Bevryding |
Amerikaanse eilandgebied 1668 1898 8 Desember 1941 21 Julie 1944 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
540 km2 (190ste) 210 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2020-skatting - 2010-sensus - Digtheid |
168 485[1] (-) 159 358[2] 299 / km2 (37ste) 774,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2016-skatting | ||||
MOI (2008) | ![]() | ||||
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (USD ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC+10) nie toegepas nie (UTC+10) | ||||
Internet-TLD | .gu | ||||
Skakelkode | +1-671 |
Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van die Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.
Verwysings
- (en) "Australia-Oceania :: Guam (Territory of the US)". The World Factbook. Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013. Besoek op 26 Augustus 2015.
- (en) "U.S. Census Bureau Releases 2010 Census Population Counts for Guam". 2010 Census. US Census. 24 Augustus 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2011. Besoek op 26 Augustus 2014.
- (en) Filling Gaps in the Human Development Index Geargiveer 5 Oktober 2011 op Wayback Machine, United Nations ESCAP, Februarie 2009. Besoek op 26 Augustus 2014.
Eksterne skakels
- Wiki-webtuistes
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guam.
- (en) Toerisme-inligting oor Guam op Wikivoyage
- Toerisme
- (en) Visit Guam
![]() |
Verenigde State van Amerika | ![]() |
||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.