Gryslaksman
Die gryslaksman (Lanius minor) is 'n algemene Palearktiese-broeiende voël en besoeker. Hulle kom in dorre savanne, veral oop doringveld voor en ook in halfwoestynbossieveld. Die voël is 20 tot 22 cm groot en weeg 40 tot 65 gram. In Engels staan die voël as die Lessor grey shrike bekend.
![](../I/Lanius_minor_MHNT.ZOO.2010.11.214._Szigetesch_Hongrie_Balsac.jpg.webp)
Eiers in die Muséum de Toulouse.
Gryslaksman | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Laniidae |
Genus: | Lanius |
Spesie: | L. minor |
Binomiale naam | |
Lanius minor Gmelin, 1788 | |
![]() | |
Somer Winter |
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Lanius minor. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Lanius minor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 13 September 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.