Grysborssterretjie
Die Grysborssterretjie (Sterna vittata) is 'n redelike algemene wintertrekvoël na kuswater in Suider-Afrika, hoofsaaklik die Oos- en Wes-Kaap. Die wêreldbevolking is sowat 50 000 pare en die streekbevolking is net groter as 15 000 pare. Die voël is 34 – 40 cm lank, weeg 110 - 170 g en het 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Antarctic Tern.
Grysborssterretjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. vittata |
Binomiale naam | |
Sterna vittata Gmelin, 1789 | |
Fotogalery
- In vlug.
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sterna vittata. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Sterna vittata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.