Grysblaarluisieboom
Die grysblaarluisieboom (Leucospermum grandiflorum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Paardeberg tot by die Paarl. Die struik word 2,5 m hoog en dra blomme van Julie tot Desember.
Grysblaarluisieboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. grandiflorum |
Binomiale naam | |
Leucospermum grandiflorum (Salisb.) R.Br., 1810 | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Grey-leaf fountain pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grysblaarluisieboom.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.