Growweblaarpieringbessie
Die Growweblaarpieringbessie (Cordia ovalis) is 'n struik of 'n klein boom wat voorkom vanaf KwaZulu-Natal tot in Limpopo en ook in die noordooste van Zimbabwe en die noorde van Namibiƫ. Die boom groei in laagliggende sand- of spoelgrond in bosveld. Die boom se blare is amper rond.
Growweblaarpieringbessie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Boraginales |
Familie: | Boraginaceae |
Genus: | Cordia |
Spesie: | C. ovalis |
Binomiale naam | |
Cordia ovalis Hochst. ex A.DC. | |
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.